Modulekode | BOK 283 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Mense en hul omgewing (4 weke) Interpersoonlike vaardighede; kontekstuele en omgewingsaspekte waarbinne pasiënte ontwikkel en leef met hul spesifieke probleme; geneeskundige etiek rakende die gemeenskap, pasiënte en die geneeskundige professie; die rol en verpligtinge van die geneesheer in die Suid-Afrikaanse regstelsel, veral rakende interpersoonlike geweld in die samelewing, beserings, die sterwensproses en die dood; genetiese ongeskiktheid in die Suid-Afrikaanse gemeenskap; openbare gesondheid en gesondheidsnavorsing in die gemeenskap. |
Modulekrediete | 31.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | CMY 151, GNK 120, GNK 127, MLB 111, PHY 131, GNK 128, BOK 121, MGW 112, FIL 155, MTL 180, SMO 121, AIM 101, ELH 111, ELH 112 |
Kontaktyd | 5 seminare per week, 5 praktiese sessies per week, 8 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Psigiatrie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App